Audience at a Concert

EVENTS

Leon Schuster Word Vereer

Musiek aand in samewerking met FAK en spesiale gas Leon Schuster.

Die Cantare Kinderkoor bied ’n koorfees aan waar hulleLeoon Schuster vereer vir sy positiewe bydrae tot die Afrikaanse musiekindustrie. 
Die Alberton-gemeenskap nooi jou uit om dié geleentheid saam met die Cantare Kinderkoor en die FAK te geniet.

Gaskunstenaars:
Cantare Children's Choir, Harmonia Girls Choir, Cantare Dulcet, Laerskool Orion, Laerskool Randhart, , Jeppe Girls High Choir 

  • Leon Schuster Word Vereer
    Fri, 02 Sept
    NG Kerk Brackenhurst
    Musiek aand in samewerking met FAK en spesiale gas Leon Schuster Die Cantare Kinderkoor bied ’n koorfees aan waar hulleLeon Schuster vereer vir sy positiewe bydrae tot die Afrikaanse musiekindustrie. Die Alberton-gemeenskap nooi jou uit om dié geleentheid saam met die Cantare Kinderkoor en die FAK
    Share